Modulekode | MWT 990 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Omvattende en gevorderde verslag oor goedgekeurde projek. Deskundige, hoogs gespesialiseerde en gevorderde navorsing binne die hoofdissipline sowel as interdissiplinêr. Beplanning, bronbenutting, bestuur en optimalisering van alle aspekte of prosesse binne komplekse en onvoorsienbare verbande. Volledige toerekenbaarheid vir die bepaling, bereiking, evaluering en toepassing van alle persoonlike en/of groepuitsette. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe. Grondige kennis van komplekse en gespesialiseerde area. Die generering, evaluasie en sintese van hoogs abstrakte inligting en konsepte. Die skep van oplossings tot abstrakte probleme wat die bestaande kennis herdefinieer of uitbrei. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App